Kalmarunie

Kalmarunionen
Kalmar Unie



1397 – 1523
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Kalmar Unie
Ligging of Kalmar Unie
Die Kalmar Unie teen die begin van die 16de eeu.
Hoofstad Kopenhagen
55°51′N 12°34′O / 55.850°N 12.567°O / 55.850; 12.567Koördinate: 55°51′N 12°34′O / 55.850°N 12.567°O / 55.850; 12.567
Godsdiens Rooms-Katolieke Kerk
Regering Monargie
Koning
 - 13871412 (Denemarke)
   13881389 (Noorweë)
   13891412 (Swede)
Margrethe I Valdemarsdatter
 - 13891442 (Noorweë)
   13961439 (Swede)
   13961439 (Denemarke)
Erik van Pommere[n 1]
 - 14811513 (Denemarke)
   14831513 (Noorweë)
   14971501 (Swede)
Hans van Denemarke
 - 151323 (Denemarke en Noorweë[n 2])
   152021 (Swede)
Christiaan II
 - 152433 Frederik I
Wetgewer Riksråd en Herredag (een in elke koninkryk)
Historiese tydperk Middeleeue
 - Margrethe I erken as regent van Denemarke 1387
 - Gevestig 17 Junie 1397
 - Engelbrekt rebellie 143436
 - Stockholm Bloedbad November 1520
 - Gustav Vasa verkies tot Koning van Swede 6 Junie 1523
 - Deense Rigsråd annekseer Noorweë 1536
 - Verdrag van Kiel 14 Januarie 1814
Area 2 839 386 km2
1 096 293 sq mi
Geldeenheid Mark, penning

Die Kalmarunie (Deens, Noors en Sweeds: Kalmarunionen; Fins: Kalmarin unioni; Yslands: Kalmarsambandið; Latyn: Unio Calmariensis) het die drie koninkryke van Denemarke, Noorweë en Swede in 1397 onder een monarg verenig. Die lande het hulle soewereiniteit maar nie hulle onafhanklikheid prysgegee nie.[1] Sweedse ontevredenheid oor die Deense gesentraliseerde bestuur het dan ook gelei tot konflik wat sou lei tot die uitmekaarval van die unie in 1523.

Die personeleunie is gevorm deur die koningin Margrethe I van Denemarke (1353–1413) in die Sweedse stad Kalmar, aan die Deense grens, nadat Deense en Sweedse troepe die Sweedse koning, Albert van Mecklenburg verslaan het. Koningin Margrethe I kon haar neef Erik van Pommere op die Noorse troon kry, wie vervolgens tot koning verklaar word van eweneens albei ander lande. Margrethe I beloof om die politieke invloedvoorregte van die adel te beskerm in haar unie, maar koning Erik wou die monargie versterk.


Verwysingfout: <ref> tags exist for a group named "n", but no corresponding <references group="n"/> tag was found

  1. (en) Christine Ingebritsen (2006). Scandinavia in World Politics. Rowman & Littlefield Publishers. p. 7. ISBN 978-0-7425-0966-5. Besoek op 12 Maart 2024.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search